๐๐๐ถ๐๐ฒ๐น๐ฎ๐ป๐ฑ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ป๐ฒ๐บ๐ฒ๐ฟ๐ โ ๐ด๐ฒ๐ฒ๐ป ๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ฒ ๐๐ผ๐ ๐ฝ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ธ
KAW ontvang tans verskeie navrae oor gerugte dat buitelanders teen 30 Junie 2026 die land moet verlaat.
Die onlangse Staatskoerant verwys na ‘n voorgestelde wetsontwerp wat nog deel van die wetgewende proses is. Daar is tans geen vereiste dat alle buitelanders Suid-Afrika teen 30 Junie moet verlaat nie.
Werkgewers moet bloot seker maak dat paspoorte en werkvisums geldig is, afskrifte van dokumente op lรชer is, en werknemers se status gereeld nagegaan word.