Nasionale Minimum Loon 2026
Die Minister het die nuwe Nasionale Minimumloon vir 2026 aangekondig.
Die verhoging is 5% vir plaaswerkers, wat die uurlikse tarief tot R30.23 per uur verhoog.
Die wysiging sal geld vanaf 1 Maart 2026.
Hoofstraat 57, Paarl, 7620 | Selnr: 082 698 8216 | E-pos: info@kaw.org.za