Nasionale Minimum Loon vanaf 1 Maart 2025
Die Minister het die nuwe Nasionale Minimumloon vir 2025 aangekondig.
Die verhoging is 4,4% % vir plaaswerkers, wat die uurlikse tarief tot R28,79 per uur verhoog.
Die wysiging sal geld vanaf 1 Maart 2025.
Hoofstraat 57, Paarl, 7620 | Selnr: 082 698 8216 | E-pos: info@kaw.org.za